Gaan na inhoud

geswyg

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek swyg  
Verlede Tyd  ek  het geswyg        
ge•swyg
Verlede deelwoord van swyg; nie gepraat nie.
Die reserwebank het na bewering geswyg oor foutiewe banknote in omloop.

    Vertalings

  Vertalings:   
Nederlands: gezwegen(nl)