geur
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| geur | geure |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| geurtjie | geurtjies |
- Gewaarwording van reuk, stank of aroma met behulp van die neus.
- Die geure uit die kombuis maak my rasend honger.
- Die vleis het al 'n (onaangename) geurtjie.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | geur |
| Verlede Tyd | ek | het gegeur |
- 'n Aangename geur gee.
- Ek gaan die vleis met marinade geur gee.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|