gevolg
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | volg |
| Verlede Tyd | ek | het gevolg |
- Voltooid deelwoord van volg.
- Die brak het my huis toe gevolg.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| gevolg | gevolge |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| gevolgie | gevolgies |
- Resultaat, rede of uitkoms van iets; of volg hê, voortvloei; uitvloeisel, nadraai.
- 'n Groep wat volg; volgelinge wat later of agterna kom; 'n stoet.
- Die elektrisiteitsonderbreking was die gevolg van 'n hewig storm.
- Die twaalf apostels vorm Jesus se gevolg.
| Vertalings: 1. resultaat | |||
|---|---|---|---|