gewerk
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | werk |
| Verlede Tyd | ek | het gewerk |
- ge•werk
- Verlede deelwoord van werk; arbeid wat verrig is.
- Die Winterpaleis het agt jaar geneem om te voltooi en 4 000 mense het daaraan gewerk.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|