Gaan na inhoud

giet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek giet  
Verlede Tyd  ek  het gegiet    
Teenwoordige deelwoord gietend   
Verlede deelwoord gegiete
gegote   
'n Vloeistof vallend laat vloei.
Die beeldhouer giet die brons in die vorm om sy standbeeld te maak.
Lawa giet uit die vuurspuwende vulkaan.
gieter, gietpunt, goot

    Vertalings

  Vertalings:    giet
Engels pour(en)
Nederlands gieten(nl)