gieter

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Gieter.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  gieter     gieters    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  gietertjie     gieterjies  

Woordafbreking

gie•ter

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Waterkan met ’n buisvormige tuit en ’n sproeier aan die voorpunt waarmee plante natgegooi word.

    Voorbeeldsinne

Sy vul die gieter om die plate nat te lei.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels watering can(en)
Nederlands gieter(nl)