god
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| god | gode |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| godjie | godjies |
- 'n Belangrike wese wat aanbid word of waaraan andersinds groot waarde geheg word.
- Dionisos is in die Griekse mitologie die god van wyn, teater, druiwe, rituele waansin en religieuse ekstase.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor god.