gonfler

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Frans (fr)

Werkwoord
gonfler  
Persoon Teenwoordig Verlede
je gonfle gonflais
tu gonfles gonflais
il, elle, on gonfle gonflait
nous gonflons gonflions
vous gonflez gonfliez
ils, elles gonflent gonflaient 
Hulpwerkwoord Teenwoordig
deelwoord
Verlede
deelwoord
avoir gonflant gonflé

Uitspraak

Hulp:IPA: [ɡɔ̃.fle]
   
(lêer)

Werkwoord

    Betekenisse

  1. Opblaas, bol, laat swel
  2. se ~: Swel

    Voorbeeldsinne

1.: «Le vent gonfle les voiles.»
Die wind laat die seile bol
2.: «La gélatine se gonfle au contact de l’eau en donnant des gelées»
Gelatien swel in kontak met water en gee 'n gel.