swel

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Voete was as gevolg van jig geswel is.

Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  swel 
Verlede Tyd  ek   het geswel        

Werkwoord

    Betekenisse

  1. In volume toeneem; dikker word; uitsit.
  2. (figuurlik) Vervul wees.

    Voorbeeldsinne

  1. Hierdie stof swel as dit met water in aanraking kom.
  2. My hart swel van trots.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: swell(en)
Frans: se gonfler(fr)
Nederlands: zwellen(nl)