gyp
Voorkoms

- Sedert 1592 in Nederlands as gijpen opgeteken. Herkoms is onduidelik. Die woord is in ander Germaanse tale oorgeneem.[1]
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | gyp |
| Verlede Tyd | ek | het gegyp |
| Teenwoordige deelwoord | gypende | |
- (skeepvaart) Met die wind op die agterstewe 'n seilskip deur die wind stuur
- Omklap, soos 'n seil tydens 1) of as die wind skielik van rigting verander
| Vertalings: gyp | |||
|---|---|---|---|