haak-en-steek
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
haak-en-steek | — |
- Acacia tortilis, 'n droogtebestande doringboom wat wydverspreid in woestyn-, halfwoestyn- en savannestreke aangetref word.
- Die volwasse haak-en-steek het 'n plat of effens geronde kroon, en die twee doringtipes waarna dit vernoem is, is maklik sigbaar.
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor haak-en-steek.