haal
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | haal |
| Verlede Tyd | ek | het gehaal |
| Verdere vervoegings: haal (vervoeging) | ||
- IPA: teenwoordige tyd: [ɦɑːɫ]; verlede tyd: [χəˈɦɑːɫ]
- teenwoordige tyd: هَالْ ; verlede tyd: خِهَالْ
- Gaan roep.
- Trek.
- Uit 'n bepaalde plek wegneem.
- Bereik, verkry.
- Na 'n plek bring.
- Te voorskyn bring.
| Vertalings: haal | |||
|---|---|---|---|
[haːl], spelling van die Codex Vindobonensis (9. eeu) vir ☞ 𐌷𐌰𐌲𐌻.