Arabiese alfabet
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Arabiese alfabet |
Uitspraak
- IPA: [ɑˈrɑːbisə ɑɫfɑˈbet, ɑˈrɑːbisə ˈɑɫfɑbet, ɑˈrɑːbisə ɑɫfəˈbet, ɑˈrɑːbisə ˈɑɫfəbet]
Met Arabiese letters
- عَرابِیسِی اَلْفَبَِتْ
Spelling tot 1909
- Arábise alfabet
Selfstandige naamwoordgroep
Betekenisse
- 'n Skrifsisteem wat afgelei is van die Nabatese skrif uit die 4. eeu nC.
Sinonieme
Vertalings
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Arabiese alfabet.