herinner
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | herinner |
| Verlede Tyd | ek | het herinner |
- her•in•ner
- Opnuut in gedagte bring; uit die geheue opdiep; die aandag vestig op.
- Herinner my asseblief 'n dag voor die afspraak.
- Daardie reuk herinner my aan my ouma se kombuis.
| Vertalings: herinner | |||
|---|---|---|---|
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van zich herinneren
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van zich herinneren
- gebiedende wys van zich herinneren
- 1.: Ik herinner me.
- 2.: Herinner je je?
- 3.: Herinner je!