Gaan na inhoud

herken

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  herken 
Verlede Tyd  ek   het herken        
her•ken
Eien; weer ken; waarneem en besef wie dit is.
Sy het haar seun na al die jare weer herken.

    Vertalings

  Vertalings:    herken
Engels recognise(en)
Nederlands herkennen(nl)