hiëna

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
'n Hiëna.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  hiëna     hiënas    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  hiënatjie     hiënatjies  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(soogdiere) op Wikispecies Hyaeninae, 'n karnivoor, aaseter en 'n middelgroot nagroofdier.

    Voorbeeldsinne

'n Hiëna lag of huil.

    Vertalings

  Vertalings:    hiëna
Engels: hyena(en)
Nederlands: hyena(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor hiëna.