Gaan na inhoud

hitte-eiland

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  hitte-eiland     hitte-eilande  
hit•te-ei•land
(weer) (ekologie) 'n Gebied, gewoonlik 'n stad, waar die temperatuur hoër is as in die omgewing, gewoonlik die platteland, wat dit omring.

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor hitte-eiland.