hoofsaaklik
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Bywoord |
---|
hoofsaaklik |
Woordafbreking
- hoof•saak•lik
Bywoord
Betekenisse
- In meerdere mate; veral; vernaamlik.
Voorbeeldsinne
- Oesterbaai is 'n nedersetting in die Oos-Kaap aan die Indiese Oseaan en is hoofsaaklik 'n vakansiedorpie.
Afkorting
Sinonieme
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|