Gaan na inhoud

hoort

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
hoort
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  hoort 
Verlede Tyd  ek   het gehoort        
  1. Om behoorlik, toepaslik of geskik te wees.
  2. Om in 'n gepaste situasie of omgewing te wees.
  3. Om 'n lid van 'n groep te wees, soos 'n klub.
Dit hoort nie hier nie.