Gaan na inhoud

in 'n japtrap

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Frase
in 'n japtrap
Baie vinnig.
Jy het 'n week se werk in 'n japtrap gedoen!

    Vertalings

  Vertalings:   
Duits: im Handumdrehen(de)