frase
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
frase | frases |
Afleiding
- < Frans phrase, < Latyns phrasis "retoriese uitdrukking", < Grieks φράσις (phrasis) "spraak, spreekwyse"
Uitspraak
Met Arabiese letters
- فْرَاسِی, meervoud: فْرَاسِسْ
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Uitdrukking, spreekwyse.
- Mooi klingende, maar sinledige gesegde.
- Kort, melodieuse onderdeel van 'n musikale volsin.
Vertalings
Vertalings: frase | |||
---|---|---|---|