Gaan na inhoud

ingesluit

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek sluit in   
(in bysin)   ... dat ek insluit  
Verlede Tyd  ek  het ingesluit        
in•ge•sluit
Verlede deelwoord van insluit; bygevoeg; omring; toegesluit.
Die Klein Vrystaat Republiek het tot 1891 bestaan, waarna dit by die Zuid-Afrikaansche Republiek ingesluit is.

    Vertalings

  Vertalings:    ingesluit
Engels: included(en), enclosed(en), surrounded(en)
Nederlands: ingesloten(nl)