kado

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans

Etimologie

Uit Nederlands cadeau.

Byvoeglike naamwoord

kado

Selfstandige naamwoord

kado (meervoud kado's)

  1. 'n Geskenk, present, gif.
    'n Mooi kado aan iemand gee, van iemand kry, ontvang.
    Sy het 'n aantal kado's op haar verjaardag ontvang.


Malgassies (mg)

Naamwoord
kado

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

fooitjie