present
Gaan na navigasie
Gaan na soektog


Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
present | presente |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
presentjie | presentjies |
Woordafbreking
- pre•sent
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Geskenk; iets wat iemand vir jou gee; wat gegee is sonder om iets terug te verwag.
Voorbeeldsinne
- Wat is die snaakste present wat jy vir Kersfees gekry het?
Sinonieme
Eienskappe
- Met uitspraak wissel die r- en l-klanke in onbeklemtoonde lettergrepe soms met die vokaal plekke. So kan present as persent (iets totaal anders) uitgespreek word.
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|