naamwoord
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| naamwoord | naamwoorde |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| naamwoordjie | naamwoordjies |
-
(lêer)
- naam•woord
- (taalkunde) Woord wat 'n persoon of saak noem.
- Die versameling van selfstandige naamwoorde en voornaamwoorde.
- Woorde soos Piet, bed, skool, kind, boom, ons en julle is naamwoorde.
| Vertalings: naamwoord | |||
|---|---|---|---|