Gaan na inhoud

kafdraf

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek kan dit kafdraf  
Verlede Tyd  ek  het dit kafgedraf        
kaf•draf
  1. Iets maklik baasraak, bemeester of voltooi, 'n wegholoorwinning behaal.
  2. Iets maklik of gou verorber.
  1. Die onfikse span is maklik kafgedraf.
  2. Die soetigheid is gou kafgedraf.

    Sinonieme

kafloop