kalandersteen
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kalandersteen | kalanderstene |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kalandersteentjie | kalandersteentjies |
- kalander•steen
- 'n Gladde klippie, glas of stukkie geglasuurde erdeware wat veral vroeër gebruik is om papier, leer en veral tekstiele soos katoenstowwe glad te stryk.
- glanssteen, stryksteen
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|