karringmelk

Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
karringmelk |
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- 'n Suur melkdrank wat as neweproduk van bottervervaardiging ontstaan.
Voorbeeldsinne
- Danksy die baie lae vetgehalte van minder as een persent is karringmelk een van die mees gesonde suiwelprodukte en 'n belangrike bron van proteïne, kalsium, die vitamienaanvuller lesitien en melksuiker (laktose).
Vertalings
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor karringmelk.