karton

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Gaan na navigasie Gaan na soektog

Afrikaans (af)

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

Swaar, dik papier, soms geriffeld en in veelvuldige lae, wat geskik is vir swaarder werk soos bv. om bokse van te maak.