boks
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| boks | bokse |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| boksie | boksies |
-
(lêer)
- boks
- 'n Houer van ligte materiaal, soos karton, hout of blik.
- Pak asseblief die boeke in die boks.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| boks | — |
- (sport) 'n Taktiese vegsport waartydens teenstanders probeer punte aanteken deur met vuiste na mekaar te slaan.
- In boks word slegs houe of stote met 'n geslote vuis bo die gordel toegelaat.
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | boks |
| Verlede Tyd | ek | het geboks |
- Met die vuiste veg.
- Kom hier uit voor ek jou boks!
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor boks.
- Hulp:IPA: [bɔks]
-
(lêer)
- eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van boksen
- (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van boksen
- gebiedende wys van boksen
- 1.: Ik boks.
- 2.: Boks je?
- 3.: Boks!
Kategorieë:
- Woorde in Afrikaans van lengte 4
- Retrograad van Afrikaans
- Woorde in Afrikaans
- Selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Telbare selfstandige naamwoorde in Afrikaans
- Woorde met oudio in Afrikaans
- Sport in Afrikaans
- Werkwoorde in Afrikaans
- Woorde in Nederlands van lengte 4
- Woorde in Nederlands
- Woorde met oudio in Nederlands
- Werkwoordvorme in Nederlands