katode
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| katode | katodes |
- ka•to•de
- (chemie) Die elektrode van 'n elektrochemiese sel waar die elektrone die elektroliet binnedring en reduksie plaasvind.
- Die negatiewe terminaal van 'n elektrolities sel
- Die positiewe terminaal van 'n galvanies sel
- Die n-tiepe kant van 'n p-n-voegvlak-halfgeleierdiode.
| Vertalings: katode | |||
|---|---|---|---|