klasseer
Voorkoms
| Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
|---|---|---|
| Teenwoordige Tyd | ek | klasseer |
| Verlede Tyd | ek | het geklasseer |
- IPA: onbepaalde wys: [klɑˈsiə̯ɹ]; verlede deelwoord: [xəklɑˈsiə̯ɹ]
- onbepaalde wys: كْلَسَِیرْ ; verlede deelwoord: خِكْلَسَِیرْ
- Rangskik in klasse of afdelings.
- Volgens graad, klas, gehalte, grootte of soort groepeer, skei.
- Klassifiseer.
| Vertalings: klasseer | |||
|---|---|---|---|