Gaan na inhoud

klub

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  klub    klubs  
   
(lêer)
'n Organisasie waaraan mense met dieselfde belangstelling behoort; geslote vereniging van lede vir 'n nie-kommersiële doel.
Supersport United is 'n Suid-Afrikaanse sokkerklub wat in Pretoria geleë is en aan die Premier Sokkerliga deelneem.

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: club(en)
Nederlands: club(nl)