kolonie

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Kaart van die kolonies in Afrika in 1897.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kolonie     kolonies    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  kolonietjie     kolonietjies  
ko•lo•nie

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

  1. 'n Land wat onder die heerskap van 'n andere land is.
  2. Hervestiging van 'n deel van 'n volk buite die volk se eie territorium; volksplanting.
  3. (biologie) 'n Samelewingsvorm van diere wat in groot groepe woon.

    Voorbeeldsinne

  1. Die Kaap was 'n Nederlandse kolonie vanaf 1652 tot 1795 en weer vanaf 1803 tot 1806.
  2. Van Riebeeck en sy 90 koloniste land op 6 April 1652 in Tafelbaai om die VOC-skepe wat by die kolonie aandoen van vars groente en vrugte te voorsien.
  3. Blaarsnyermiere is sosiale insekte wat in kolonies van tot twee miljoen miere voorkom.

    Verwante woorde

kolonis

    Vertalings

  Vertalings:    kolonie
Engels: colony(en)
Nederlands: kolonie(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kolonie.