konkordansie
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
- Register van die woorde in belangrike geskrifte met aanduiding van die plek waar hulle voorkom.
- Lys van al die woorde in 'n versameling boeke/koerante/tydskrifte wat in 'n databasis op 'n rekenaar bewaar word en inligting bevat oor elkeen van die sinne en frases waarin elke unieke woord voorkom.
- 'n Konkordansie van die Bybel
- Strong se Konkordansie is een van die bekendste konkordansies van die Bybel.