koolstofdioksied
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (chemie) 'n Kleurlose en reuklose gas wat natuurlik in die aarde se atmosfeer voorkom (formule CO2).

Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor koolstofdioksied.