chemie
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
chemie | — |
Uitspraak
- Hulp:IPA: [ˈxe.mi]
-
(lêer)
Woordafbreking
- che•mie
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- (wetenskap) Die wetenskap van materie en die interaksie daarvan met energie.
Voorbeeldsinne
- Chemie word tipies verdeel in verskeie hoofvertakkings, waaronder organiese en anorganiese chemie.
Sinonieme
Verwante woorde
Vertalings
Vertalings: chemie | |||
---|---|---|---|
Meer inligting
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor chemie.