kopoopskieter
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kopoopskieter | kopoopskieters |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kopoopskietertjie | kopoopskietertjies |
- Verwys na die eerste koppie koffie van die dag, word gewoonlik in die oggend gedrink.
- Maria, sodra ek my kopoopskietertjie gehad het, sal my dag ordentlik begin.