kruiwa
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| kruiwa | kruiwas, kruiwaens |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| kruiwatjie | kruiwatjies |
- 'n Tipe vragvoertuig wat ontwerp is om goedere op te laai en rond te stoot.
- 'n Kruiwa is handig om goedere wat te swaar is om gedra te word tussen punte te verskuif.
| Vertalings: kruiwa | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor kruiwa.