Gaan na inhoud

kwaak

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Paddas wat kwaak.
Tydvorm Persoon Woordvorm  
Teenwoordige Tyd  ek kwaak  
Verlede Tyd  ek  het gekwaak    
Teenwoordige deelwoord kwakend     
  1. 'n Padda of 'n eend se geluid maak
  1. Gelukkig is daar nie baie water in die fontein oor nie, maar 'n padda skrik so groot dat hy kwakend uit die water spring. [1]

    Vertalings

  Vertalings:    kwaak
Engels quack(en), croak(en)
Nederlands kwaken(nl)