kwal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Die kwal- en poliepstadium van neteldiere.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  kwal     kwalle  

Selfstandige naamwoord

    Betekenisse

(biologie) Die vry in die see drywende stadium van neteldiere wat tot die filum op Wikispecies Cnidaria behoort.

    Voorbeeldsinne

'n Kwal se lyf is in die vorm van 'n sambreel met tentakels wat na onder hang.

    Sinonieme

jellievis, drilvis

    Vertalings

  Vertalings:   
Engels: jellyfish(en)
Frans: méduse(fr) v
Nederlands: kwal(nl)

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor kwal.