ladle
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | ladle | ladles |
- (kookkuns) Skeplepel, soplepel. 'n Groot, diep lepel bedoel om waterige kosse soos sop uit te skep.
- (metaalwerk, ens.) Pan, 'n groot bak waarin vloeistowwe soos gesmelte metaal verwerk en vervoer word om dan gewoonlik uitgegiet te word in 'n gietvorm om 'n produk te maak.
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | I | ladle |
he, she, it | ladles | |
Verlede Tyd | ladled | |
Verlede Deelwoord | ladled | |
Teenwoordige Deelwoord | ladling | |
Verdere vervoegings: ladle (vervoeging) |
- Opskep, uitskep. Met 'n ladle skep.