lepel
Voorkoms

| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| lepel | lepels |
| Verkleiningsvorm | |
| Enkelvoud | Meervoud |
| lepeltjie | lepeltjies |
-
(lêer)
- le•pel
- (palindroom) Voorwerp wat kan skep, gewoonlik met 'n hol bakvormige deel en 'n lang steel.
- Enige voorwerp wat soos 'n lepel lyk (soos 'n motor se versneller).
- Ek neem net een lepel suiker, dankie.
- Pappa trap die lepel sodat ons vinniger kan ry.
- lepel in die dak steek (sterf; dood gaan)
- van die lepel na die mond, val die pap op die grond (dinge kan op die nippertjie nog skeefloop)
- met ’n goue lepel in die mond gebore (ryk grootgeword)
| Vertalings: lepel | |||
|---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor lepel.
- le•pel
| Enkelvoud | Meervoud | |
|---|---|---|
| Naamwoord | lepel | lepels |
| Verkleinwoord | lepeltje | lepeltje |
- Lepel; Voorwerp wat kan skep.
- Manlik. Telbaar.