meel
Voorkoms
| Enkelvoud | Meervoud |
|---|---|
| meel | mele |
- Fyngemaalde voedselsoorte, veral gemaalde graan en ander sade.
- Die invloed van die proporsie afval uit inmakerye by die roumateriaal op die proteiengehalte van vismele uit die roumateriaal berei, is in twee reekse voedingsproewe bestudeer. Die mele was òf die enigste bronne van proteien in die proefrantsoene òf is gebruik om die rantsoene met lae lisieninhoud aan te vul.[1]
| Vertalings: | |||
|---|---|---|---|