hiponiem
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
hiponiem | hiponieme |
- Van Grieks: υπονύμιον, wat "onder(liggende) naam" beteken.
- hi•po•niem
- (taalkunde) 'n Woord wat verwys na 'n subklas of onderafdeling van 'n omvattender of algemener klas.
- "Spinasie", "boerkool" en "soetrissie" is hiponieme van "groente".
Vertalings: hiponiem | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor hiponiem.