mofhartbees
Voorkoms
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
mofhartbees | mofhartbeeste |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
mofhartbesie | mofhartbeesies |
- (soogdiere) Alcelaphus lichtensteinii, 'n wildsbok wat in die noordooste van Suid-Afrika, die suidooste van Zimbabwe en die sentrale gebied van Mosambiek voorkom.
- Die mofhartbees is oorwegend dof, van geelbruin of kastaiigkleurig.
Vertalings: mofhartbees | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor mofhartbees.