monster
Gaan na navigasie
Gaan na soektog
Afrikaans (af)
Selfstandige naamwoord
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
monster | monsters |
Betekenisse
- Enige onnatuurlike, bloeddorstige en dikwels reusagtige dier-agtige skepsel wat dikwels in sprokiesverhale as antagonis voorkom.
- 'n Hoeveelheid van 'n stof wat uitgehaal word om ontleed te word.
Werkwoord
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | monster |
Verlede Tyd | ek | het gemonster |
Betekenisse
- 'n Monster neem vir ontleding.
Engels (en)
Selfstandige naamwoord
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | monster | monsters |