Gaan na inhoud

morele wet

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Enkelvoud Meervoud
  morele wet    morele wette  
morele + wet
mo•re•le wet

Daar is verskillende definisies van die morele wet:

  • 'n Groep reëls wat beskou word as universeel en onveranderlik.
  • Die uitvoering van God se wil. Die tien gebooie sou beskou kon word as God se morele wette.
  • 'n Mens se gewete of die mens se morele aard
  • 'n Sin vir wat reg en verkeerd is.
  • Natuurlike geregtigheid soos geopenbaar aan menslike rede.
  • Buitetydelike etiese beginsel van idealistiese filosofie, beskou as die verpligte grondslag van die gedrag van elke individu. Kant het die morele wet voorgehou as 'n absolute morele voorskrif, wat nie 'n empiriese grondslag nodig het nie, inherent aan die menslike natuur. Hy het dit 'n kategoriese imperatief genoem.

    Sinonieme

Etiek, sedelikheid

moraliteit, moraal