moraal

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
       

    Betekenisse

Iemand of 'n groep se sedelike beginsels, hulle opvattings oor wat goed/reg en sleg/verkeerd is.

    Voorbeeldsinne

Hierdie mense het geen moraal nie; hulle moor en steel sonder enige gewete.

    Sinonieme

sedeles, sedelike strekking

    Afgeleide woorde

moraliteit, morele wet