Gaan na inhoud

neuk

Vanuit Wiktionary, die vrye woordeboek.
Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  neuk 
Verlede Tyd  ek   het geneuk        
Hulp:IPA: [nɪøk]
  1. (pejoratief) Slaan; te lyf gaan; met vuiste bydam.
  2. Lol; pla; lastig val; hinder; moeilikheid maak; karring.
  3. Die verkeerde weg volg; aanjaag.
  1. Ek gaan jou neuk!
  2. Moenie aan my neuk nie! Hou op om met die stoel te neuk en eet jou kos.
  3. Jy neuk al weer stroomop, knapie!

    Vertalings

  Vertalings:   1. Slaan
Engels: hit(en), push(en)
Nederlands: afranselen(nl), in elkaar slaan(nl)
  Vertalings:   2. Lol
Nederlands: klooien(nl), aan iemand komen(nl)


Hulp:IPA: [nøk]
   
(lêer)
  1. eerste persoon enkelvoud teenwoordige tyd van neuken
  2. (by inversie) tweede persoon enkelvoud teenwoordige tyd van neuken
  3. gebiedende wys van neuken
1.: Ik neuk.
2.: Neuk je?
3.: Neuk!